AN
ANDRIES N

1 reviews | Active since Sept 2016

05 Sept 2016, 11:52

SWAK DIENS

<p>Ek het op Vrydag 2 September 2016 (15h04) 'n betaling gemaak vanaf my FNB rekening na 'n kliënt se rekening en ek is ingelig dat my transaksie ONSUKSESVOL was (daaglikse limiet oorskry/onsuksesvol)!!! Noodgedwonge het ek toe die betaling gedoen van my Nedbank rekening waar die transaksie deur is. 15h50 is ek per SMS ingelig dat die transaksie deurgegaan het van my FNB rek (wat ek verstaan het dat dit onsuksesvol was en kan nie deurgaan nie) so ek het nou 'n dubbele betaling van R33 000-00 gemaak. Daar is ook 'n betaling van R4 000-00 en R8 000-00 na dieselfde klient betaal waarop ek 'n despuut (direk na die transaksies) ingesit het op al 3 die transaksies. Ek wil he FNB moet die verantwoordelikheid vat en die fonds terugsit in my rekening. Ek het ook Vrydag middag na die insident dadelik FNB Montana bank toe gery waar ek uiters swak diens ontvang het van die takbestuurder (Carmen) en ook by klientediens. </p> <p>Volgens my het FNB die transaksie deur laat gaan al het hulle vir my gese die transaksie is onsuksesvol. Hierdie is absoluut onaanvaarbaar.!!!!!FNB MOET DIT REGMAA****!!</p>

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply05 Sept 2016, 14:09
Official

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.

A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.

The reference number is **********

Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ********** /> Tel number: ********** (option one)