JG
Jana G

1 reviews | Active since Mar 2012

25 Feb 2016, 10:47

SWAK DIENS

More, FNB adverteer en gee die opsie om vinnig aanlyn besigheidsrekening oop te maak. Die enigste deel wat pynloos en vinnig was, was die gedeelte waar julle die rekening nommer vir my gegee het. Verder is dit net probleme van adresbevestiging, foutiewe lyne, ens. Ek het al twee complaints gerig in die maand, dan kry ek vinnig diens, maar so kan dit nie aangaan nie. My probleem vandag: Ek het nog geen kaart ontvang in die pos nie en my login details wil glad nie werk nie. Ek kan niks probeer reset nie, want ek het nie 'n kaart wat ek al in die t****e week van Februarie sou ontvang het nie. Vandag moet ek salarisse betaal!!! Hoe kan ek gebruik maak van die internetbanksienste??

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply25 Feb 2016, 11:05
Official
Hello JWG,

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.

A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.

The reference number is 875947.

Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)