EM
Elize M

1 reviews | Active since Aug 2019

17 Feb 2026, 10:19

Swak ATM dienste

Vredefort FNB ATM daar is net 1 FNB ATM op die dorp. En die ding is stukkend Al van Frydag af. Hoeveel keer gaan n mens nog vra en smeek maak reg maar nee Julle dink julle is te goed. Julle het dit te gemaklik.

0
Replies (0)