OH
Olivia H

1 reviews | Active since Oct 2023

04 Oct 2023, 06:46

Swak

Fnb is die mees ontroubare bank hulle het n hold op my account in Aug gesit die investigation is Klaar ek het my nuwe bank rek confirmation gestuur ek wag nou nog vir my geld ek moet rek betaal die investigator was Lunga Bottoman

0
Replies (2)
OH
Olivia H's update04 Oct 2023, 06:50
Reviewer Update
Ek het so Baie emails gestuur aan *** en hy reply nie eers op my mails nie my geld le al van Aug daar en Niemand kan my help nie dus uiters swak hoe dink hulle moet ek leef
OH
Olivia H's update04 Oct 2023, 09:18
Reviewer Update
I want to know why fnb take so long to transfer my money in my account since the end my relationship with them I did provide them with my new bank information