sJ
sonja J

1 reviews | Active since Jan 2015

03 Jul 2015, 15:01

super service

Ek wil net graag die tyd om Fnb te bedank vir julle goeie diens ek was n klient van Absa vir 16 jaar en nou al n klient van Fnb vir n jaar en ek is so dankbaar my vriendin het my verwys na Fnb. In Ermelo op die online almal help dadelik Regtig uit my hart uit dankie Fnb Julle is die beste. Al s***el ek party dae oor goed wat ek self verkeerd gedoen het oor internet banking word ek binne die eerste persoon gehelp (nie van bel die nommer doen dit weer na ander nommer dan gaan na brach nie ) Fnb Dankie baie ek wardeur julle elke dag Baie !!!Sonja Jones

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply03 Jul 2015, 15:06
Official
Hello sonjajones,

Thank you for this posting, feedback of this nature is always appreciated.

We are truly glad to hear of the wonderful service you have received from our staff.
***.

Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)