ET
Elzane T
1 reviews | Active since Aug 2021
05 Feb 2024, 12:14
Slwakte diens ooit by Worcester tak.
Eerste Nasionale Bank Worcester is die bank met die swakste diens ooit....... Ek sal nooit my besigheid oopmaak by so n bank nie. Ek is bitterlik teleurgesteld oor die dienslewering van julle personeel wat nie eers kan help net om n bevestiging te gee vir skole dat daar nie rekeninge is van die betrokke ouerd nie. Julle diens is uiters swak...... Ek moes seker vir 10 minute staan by die vrou wat nie eers moeite doen om te los waarmee sy besig is en te vra hoe kan sy help nie. Dis uiters swak.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)