ME
Marise E
1 reviews | Active since Jan 2020
02 Mar 2023, 15:59
Slegte swak diens
Fnb northam slegte diens. Geen atms beskikbaar due to verskywing van winkels . Fnb FORSEER sy kliente om by Absa standard bank en Capitec geld te trek en meer bank kostes te betaal . Ek is baie lus en verander van fnb na n ander bank wat sy customers in ag sal neem.
Fnb diens is pateties geen vooraf in kennis stelling van enige aard.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)