MN
Maritsa N

1 reviews | Active since Nov 2018

08 Jul 2019, 13:59

Slegte ervaring by FNB Vrede

Eks regtig teleurgestel in die diens elke keer as ons klein wil kom haal dan het hulle nie regtig hoeveelhede klein geld en daars al ewige gewag vir hulle dan hulle kluise moet oop maak...

0
Replies (0)