MN
Maritsa N

1 reviews | Active since Nov 2018

27 Jan 2020, 11:40

SLEGTE DIENS

Eks glad nie geluk met die diens van Standerton FNB bank nie. Hiers 3 tellers en net een is oop en die dame wat die kaartjies gee is baie ongeskik en ons het meer as 20 min gewag om geld in te betaal. En die personel is ongeskik en dit is glad nie n plisier om na FNB toe te kom nie.

0
Replies (0)