1 reviews | Active since Jan 2015
sim kaart bad
woensdag 17 feb bel fnb my om m sim kaart vir my te offer wat goed geklink het. en ek het ingestem . ek kon nie onthou of ek gevra het watter netwerk hulle gebruik nie en bel hulle die volgende dag op kliente diens terug om seker te maak . en my presiese wooorde aand die operateer was : i dont whant mnt or cellc becuase i word myne grounds and singal poor . sy antwoord not n probleme just set your phone on vodacom .Maandag word my sim kaart afgelaai en ek doen die oors***eling . dinsdag kan ek nie bel nie almal kla dat hulle my nie in die hande kry nie stuur email aan fnb en dit gaan nie deur nie . Nie eers my fnb app maak oop nie . So sukkel ek woensdag stuur ek weer email uit en niks gister bel ek die 147 nommer en daar word gese ek moet my foon settings verander wat ek se ek het en niks gebeur nie so ek vra my nommer terug na vodacom toe maar vodacom moet vir hulle wag om die toestemming te gee om weer my nommer oor te vat . So sukkel ek bel kleinte diens waar ek moes hoor die klag kan tot 48 uur vat om uitgestort te word . so ek moet maar sukkel . kan niemand asb van fnb my n sms stuur dat my nommer terug gaan vodacom toe en dat hul die slegs sim kaart kom haal ***
Thank you for taking the time to express your concerns and please accept our apologies for any inconvenience caused.
Kindly be advised that your comments have been escalated to the relevant manager to address this matter urgently.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
Thank you for taking the time to express your concerns and please accept our apologies for any inconvenience caused.
Kindly be advised that your comments have been escalated to the relevant manager to address this matter urgently.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
