JS
Johan S

1 reviews | Active since May 2020

05 Jul 2022, 19:43

Securechat - When reporting a problem or **** is useless

Ek het vandag 'n probleem opgemerk, waar 'n onbekende debietorder teen my rekening wou afgaan. Omdat ek voorheen 'n probleem ervaar het, wat aangemeld was en glad nie van FNB se kant af opgevolg was nie, omdat hul beweer het ek het te lank gewag, het ek die probleem dadelik aangemeld deur Secure-chat. Daar is die persone glad nie behulpsaam nie, hul wil so vinnig moontlik van jou ontslae raak. Hul noem net dat my "device" nie "verified" is nie, en dis 'n infame leun omdat ek al meer as 'n jaar dieselfde selfoon gebruik op my app. Met die vorige keer het ek heelwat geld verloor deur bedrog, en FNB het hul skouers bly optrek en op die einde my verwys na die SAP of Amerikaanse polisie. Dit wil voorkom of ek in die geval weer dieselfde behandel gaan word, en dit is nie aanvaarbaar nie.

0
Replies (0)