AP
Andri P

1 reviews | Active since Apr 2013

07 Apr 2020, 09:50

Private Banker grootste gemors

Die FNB PRIVATE BANKER rekkening is n klug, ek is amper 20 jaar by FNB ek het in die buiteland gaan werk , toe ****ak n FNB private banker vir my dat ek kwalifiseer vir Private banker ek het hom gese ek kan dit nie bekostig, hy oorreed my om toe dit te neem, en toe nie weer vsn hom gehoor nie, ek is nou finsnsiele moeilikheid en hy het my nog nie ge****ak nie... end private banker bankostes gaan nogsteeds af al is ek in die rooi hoe ver wil hul my nog uit melk, ek CFC Rekening , vanoggend wil ek die fondse ontrek om kos te koop vir my gesin, ek kan nie want my Private banker rek oortrokke, ek was net goed genoeg toe ek geld gehad het.Ek het emails gestuur na my private banker ek het handoek ingegooi

0
Replies (0)