1 reviews | Active since Feb 2017
Pathetic Private banking

In kort opgesom. Ons het vir jare n goeie kredietwaardige reputasie opgebou. FNB het ons bevorder tot Private banking Client. Dit is n status waarna baie mense strewe.

Ons het vasgedrai met ****ant en het ook vroeg genoeg die bank ge****ak aangaande die aangeleenheid. Vir advies en raad. Geen diens. Geen van die gewone bank personeel wil ons eers te woord staan nie, aangesien ons privaat bankiers het.

Die persoon wat met ons profiel werk het net eenvoudig met niks gehelp nie. Daar was net eenvoudig niks. Ons het oproepe van die virs****ende divisies van die bank ontvang. Oor en oor is die storie etlike male gepraat en geen verdere ****ak. Dit is asof daar geen rekords is van wat die vorige oproep behels het nie, alhoewel hulle elke keer sê dat dit op band opgeneem word. Wat doen die persoon met die inligting van die oproep? Is dit nie veronderstel om verwys te word en aandag te kry nie?

Ons het 'n pakket by die bank. Die probleem is nie net op 1 rekening nie. Ons

het in algeheel n ****ant krises en met geen van die duisende oproepe en besoeke aan die bank het ons ooit enige hulp gekry nie. Die bank is alreeds in Mei 2016 in kennis gestel dat ons ons 1 eiendom in die mark gesit het. Die verkoops ****rak is Desember 2016 persoonlik by die bank afgegee. Steeds is daar geen mens wat kan luister nie. Steeds gaan die bank voort om ons te oorhandig.

Ons het n probleem wat ons nie ontken nie. Steeds het ons genoeg bates om die laste te dek. Die bank neem regstappe wat alles ekstra kostes is. FNB het vanaf laas jaar Junie tot huidig nog vir ons van geen advies of hulp van watse aard gewees nie. FNB is op hierdie stadeum besig om die oorsaak te wees van meer as die helfte van ons verknorsing waarin ons ons tans bevind.

Ons aanvaar ons las. Maar is dit regverdig dat ons in maande net niks verder kom as help desk oproepe nie. Die Privaat bankier was net nooit nêrens beskikbaar met enige hulp, van watse aard ookal nie!!!. Alles is net ekstra kostes en regs kostes.

Die eiendom is verkoop. Alle dokumentasie en waarborge is in FNB se besit. Steeds gaan FNB voort op be****legging op die eiendom wat verkoop is.

Hoe is dit logies verstaanbaar dat n mens so behandel kan word. Vir maande het nog geen van die korespondensie vrugte afgewerk word nie. Alles word tot op band opgeneem. Waarom moet 'n mens in krisis tyd sulke patetiese bystand van jou bank kry????

Good Day
Thank you for your posting and advising us for the problem you are experiencing. I have logged a formal complaint on your behalf. Please accept our apologies for the disappointing experience and any inconvenience caused. We are already liaising with the relevant department to get a resolution and have this sorted out ASAP. We will be in touch as soon as the necessary investigations have been done. ***
Kind regards
Daffnie Govender
Complaints Resolution

Tel number: *** (option one)
Good Day
Thank you for your posting and advising us for the problem you are experiencing. I have logged a formal complaint on your behalf. Please accept our apologies for the disappointing experience and any inconvenience caused. We are already liaising with the relevant department to get a resolution and have this sorted out ASAP. We will be in touch as soon as the necessary investigations have been done. ***
Kind regards
Daffnie Govender
Complaints Resolution

Tel number: *** (option one)