1 reviews | Active since Mar 2022
Ontevrede oor SWAK diens
My ma (JP Visser) was Januarie 2018 by FNB in Senekal om haar Tjekrekening te verander na 'n spaarrekening aangesien sy nou 'n pensionaris is. Die dame het die vorms voltooi. Na byna 3 maande van niks hoor was ons weer na die tak toe net om te hoor hulle kon my ma nie in die hande kry nie. Die telefoon nommer wat hulle ges***el het, was my ma se ou werknommer, MAAR haar huis selfoonnommer was ook op die stelsel. Hul verander dit toe. Ons moes toe hoor die rede hoekom hulle nie die rekening kan verander nie, is omdat my ma onder debt review is. My ma het Januarie alreeds al haar verpligtinge vereffen en het FNB se debt review afdeling nooit die verandering aangebring nie. My ma het toe na die dbt review mense wat haar sake hanteer het gegaan en hulle het 'n clearance certificate uitgereik wat na alle belanghebbende partye, insluitend FNB, gestuur. Nogsteeds gebeur niks nie. My ma betaal elke maand die duur bankkoste op die tjekrekening, waar sy goedkoper kon betaal het op spaarrekening. Ons wil nou weet wanneer is die betrokke mense by FNB van plan om hulle werk REG te doen ???? Indien ons nie binne die volgende week reaksie van FNB kry nie, sal ek die saak gaan aanmeld by die Ombudsman vir bankdienste. Julle kan my ma (Mev. JP Visser) s***el by ********** 959.
Good Day Willie Van Jaarsveld ,
Thank you for bringing this to our attention.
We acknowledge your complaint.
It has been routed to the relevant department to investigate and provide resolution.
Feedback will be provided shortly.
I do apologise for any inconvenience caused.
***
Regards,
Client Experience Team
Email address: ***
Tel number: ***
Good Day Willie Van Jaarsveld ,
Thank you for bringing this to our attention.
We acknowledge your complaint.
It has been routed to the relevant department to investigate and provide resolution.
Feedback will be provided shortly.
I do apologise for any inconvenience caused.
***
Regards,
Client Experience Team
Email address: ***
Tel number: ***
