DJ
Denzil J

1 reviews | Active since Dec 2019

02 Dec 2019, 10:38

Ontevrede oor FNB Connect selfoon se diens

Op 7 Oct. 2019 het ek n FNB simkaart by Herm**** tak uitgeneem met voordele vir my as klient. Ek het die simkaart nooit gebruik nie. Dit is nog net so geseël in die pakket.Op 22 Oktober het ek n FNB selfoon ( ConeXis X2 ) met R500 deposito (;en elke maand R99 ) geneem met ' n ander simkaart met belofte van 120mb , 60 minute en 60 smse per maand. Die foon en 2de simkaart is geaktiveer in die bank met die nommer ***. Die eerste simkaart sou nie meer bestaan nie het die bank aan my gesê. Tot op hede verlede maand en November kry ek net 500 mb en 25 minutes per maand. Die bank sê die ander 60min , 60smse en 120 moet nog kom , en gaan kom.Ek was al 4 keer by die bank in 4 weke en het al FNB connect ( *** ) Dit het nie ! Die 2 banktellers het al ges***el en FNB Connect het belowe dat alles sal regkom. Ek het self FNB connect ges***el 15/16 Noember 2019.Op my FNB app let ek verlede week op dat daar 2 FNB simkaarte geregisteer is. Ek het hulle ges***el op 30 November en sê ,dat ek net een FNB foon en simkaart wat werkend is. Die bank het dit toegestaan en die bestuurder het gesê ek moet dit self kanseleer. Dit het ek probeer op 30 November , FNB connect ges***el het. Dit lyk asof ek net praat en geen 60min , 60 smse en 120 mg met die simkaart sal kry nie. Die bank het dit belowe ! Anders sal ek sou ek nooit die foon aanvaar of ****rak geken het nie. Ek voel dat FNB my mislei het met die voordele van die foon. Niemand van hulle wil dit erken nie. Ek is al meer as 27 jaar 'n klient by FNB.

0
Replies (1)
DJ
Denzil J's update08 Feb 2020, 09:03
Reviewer Update
Thank Hellopeter for your response and publishing my review of FNB South Africa. Thank you for helping me with the problem I had with the cellphone, simcards at FNB Connect . Thanks for your rapid response. All the problems was solved at the middle of December 2019 and beginning January 2020. I also want to thank the manager of the Herm**** branch of FNB and that staff for helping to resolve my problems.

Hellopeter -: Thank you very much for giving attention and your help in resolving my the problems I had with FNB Connect SA. Thank you very much ! Thank you once again.

Kind regards
Go on with your good work.
Denzil A. Jacobs
8 February 2020