1 reviews | Active since Aug 2013
Onbetroubare inligting vanaf FNB gekry oor eWallet
Ek is die 26ste Februarie na 'n FNB tak om eWallet te deaktiveer nadat ek bewus geword het van al die bedrog met die diens (ek het ook nie eers geweet wat eWallet is of date k dit het nie). Verskeie FNB werknemers het my verskere dat indien ek my selfoon banking kanselleer daar geen transaksies met eWallet gedoen kan word nie. Om te verseker dat geen eWallet transaksies op my rekening kan gebeur nie het ek op online banking gegaan en 'n begunstigde geskep ('n OTP pin was ook nie nodig nie) en geld oorbetaal na die eWallet rekening (eers toe het ek 'n OTP nodig gehad). Dit is onaanvaarbaar dat ek die produk kon gebruik na ek juis versoek het dat ek nie die diens wil h? nie oor die verhoogde risko en blootstelling aan bedrog. Hoe kan ek die produk eerstens beskikbaar wees indien ek dit nooit geaktiveer het, veral as dit 'n ho? risiko produk. Uit vorige ondervinding gaan FNB beslis nie enige verantwoordelikheid neem indien fondse dmv bedrog uit my rekening (met eWallet) geneem is nie.Dit is ook onaanvaarbaar dat die inligting wat FNB aan hulle kli?nte verskaf nie korrek is nie. Gaan ek nou weer ure in die bank se toue moet sit om weereens niks gehelp te word nie?
Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.
A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.
The reference number is 882184.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.
A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.
The reference number is 882184.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
