1 reviews | Active since May 2017
NUwe rekening - gebrekkige kommunikasie
<p>Het nuwe Premier-rekeninge oopgemaak as pakket-opsie saam met kerdietkaart.</p> <p>Geen terugvoer aangaande hoe die proses vorder nie. Sukkel steeds om details te verkry oor vordering van proses van debietorder en salaris-oordrag maar voordat dit afehandel is en ek eers al my rekeninge kan begin gebruik begin hulle al fooi hef en aftrekkings maak - en boonop NIE volgens telefonies ****raktueel ooreengekome pakketopsie NIE!</p> <p>Kry toe kriptiese SMS wat slegs stel dat die pakket-prysopsie waarvolgens ek besluit het om na FNB te skuif skielik nie meer beskikbaar is vir my rekeninge nie - geen redes nie. </p> <p>Indien terugvoer nie moontlik is nie en fooi-strukture nie spoedig uitgesorteer word nie sal ek die skui na FNB DRINGEND moet staak.</p>
Good day Mr. geloofsbond-web
Thank you for bringing this matter to our attention. Kindly note that we have logged this matter as a formal complaint with the following reference number: ***.
We do apologise for any inconvenience caused in this regard and assure you that you will receive feedback within the turn around time of 24 to 48 working hours.
Thanks regards
Rahim Salamaan
FNB Hello Peter Complaints Resolution
(W): ***