EP
Engela P
1 reviews | Active since Nov 2018
18 Jul 2022, 12:22
Net Engelse kliënte maak saak! Julle verloor my nou as kliënt!
Dagsê. Kyk! Nou het ek als beleef! Ek kom na FNB in Tygervallei sentrum. Terwyl ek in die ry staar gaan sit daar toe 'n oom om sy banksake te doen by die kassier. Hy begin Afrikaans praat. Die kassier sê vir die kliënt "WE ONLY SPEAK ENGLISH AT FNB! In die eerste plek as die kassier nie Afrikaans verstaan nie dan kry hy vir daardie kliënt iemand wat Afrikaners kan verstaan. Dit was nie gedoen nie. Ek weet daar is mense wat Afrikaans verstaan, want ek is in Afrikaans gehelp by die otm. Alle kliënte moet vir julle saak maak! Aangesien net Engelse kliënte vir julle saak maak, verloor julle my nou as kliënt! Punt!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)