1 reviews | Active since Jan 2019
NEEEEE FNB Ban****!!
Ek was gister by Boksburg se tak. Die manager Katiso is baie behulpsaam. Maar die by die call center is ongeskik se BAAS! FNB vat R4000 uit my rekening sonder my te verwittig om daarvoor te budget. Ja ek weet ek het weens persoonlike redes my lening reverse. Partymaal kan mens nie anders. Ek het seker met 3 persone gepraat en gevra of gesmeek. Kan ek asb 2 maande ekstra kry dan is die lening af betaal. Hul kan R1000 hou, maar die R3000 reverse, want hoe moet ek nog ligte en water betaal en hoe moet ek kos koop of by die werk kom met R2800 in my bank? Ek benodig die R3000. Dan is daar n dogtertjie v 10jr in die huis ook. Ek was nie ingelig of gevra v die debit order nie! En ek het gedink as jy n debit order dispute dan kry alle afdeelings die reelings. Niemand by FNB se v my asb Mev bel ook personal loan Dept v reelings. Nou smeek ek FNB my te help anders hoe gaan ek werk of my kind versorg. Kyk hul nie na die Affordability voor hul net aftrek nie. Ek wil mos betaal hoekom dit weg wys en ongeskik wees en nie hoor wat ek vra???? So dis reg v FNB om my in die swak, stress omstandighede te plans en nie by die werk te kom of te kan kos koop nie. As ek R10 000 geskuld het of nie wou of glad nie betaal het was dit n ander storie. Nee FNB is nie wat hul advertensie se nie glo my !!!!!!!!!
Thank you for taking my call earlier.
I acknowledge receipt of your complaint and apologise for the inconvenience caused. Thank you for bringing this matter to our attention.
As per our telephonic conversation, a formal complaint has been logged and reference number ***NF was issued.
I have referred the matter to the relevant department who will provide feedback.
Once again I do apologise for the inconvenience and frustration caused.
Regards,
Hello Peter Complaints Team
*** (option one)