RH
Righard H
1 reviews | Active since Apr 2020
30 Apr 2020, 17:25
Mad
Hallo Peter hoop dit gaan goed.
Agv lockdown het ek my totale inkosmste verloor. Ek vra fnb house and finance al van 5april af vir 3 maande payment holiday.. Ek email hulle heletyd ek bel hulle heletyd ek het al even hulle forms ingevul. Die bank het my paaiement steeds afgetrek.
Hulle ignore my en ekt geen geld vir kos nie want hulle het die huis paaiement gevat Waar hulle my n payment holiday Moes gee.
Hoe sorter ek die uit?
Ek betaal al 5 jaar en het nog nooit 1 paaiement geskip nie. Eks n goeie betaller.
RIGHARD VAN HEERDEN *** ID *** ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)