lL
louis L

1 reviews | Active since Jul 2016

21 Jul 2016, 12:17

Maak hulle probleem myne

<p>Ek het data gekoop, die geld is deur my rekening op 25 Junie 2016 om 09H12 R 149.00 geen data is ontvang op foon. Na 1000 oproepe en nadat n Bank Bestuurder gesien is en nie eens hy dit kon rekry nie besluit ek toe om n klagte te le by FNB verwysings Nommer 965997. Einde van die storie is die geld is deur my rekening en hulle het dit bevestig - is ek mal of wat want dit weet ek - nou moet ek Vodacom bel ???????????????/ Hoekom ek ek het dit deur FNB gedoen hulle het die geld gevat ????????????? GATVOL VIR BANKE WAT HULLE PROBLEEM MYNE MAAK </p>

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply22 Jul 2016, 06:17
Official

Goeie Dag ;ouis-reynders,

By FNB, beskou ons alle klagtes en kommentaar van ons kliente in 'n baie ernstige lig, en gebruik gedurig hierdie inligting om ons dienste te verbeter.

U klagte sal verwys word na die besigheids afdeling en ons sal u binnekort ****ak in verband hiermee.

Baie dankie vir u geduld in hierdie verband.

u Klagte verwysings nommer is 968608

Groete

Melinda Duvenhage