YP
Yolandie P

1 reviews | Active since Aug 2013

21 Sept 2015, 08:39

Long watiing period to resolve problems&no service

Ek het 10 September 2015 my FNB spaarrekening ge-swipe vir R5 650. Die transaksie was 2 keer onsuksesvol, dus het ek 'n EFT gedoen. Die 1 transaksie wat onsuksesvol was het toe ook deurgegaan en wys steeds gereserveerd op my rekening. Ek was toe die 16de September na die Mall@Reds tak toe en het 'n vorm voltooi, hulle my in kennis gestel het dat dit 4 tot 6 weke kan neem om die geld wat seeds in my rekening is, beskikbaar te maak nadat ek bewyse gegee het waar (die strokie) wat se transaksie was onsuksesvol. Ek het ook 'n klagte ingesit by FNB ) dat dit onaanvaarbaar is vir my om 4 to 6 weke te wag dat hulle my geld weer beskikbaar maak as geolg van 'n fout deur die bank. Ek het toe 'n oproep van FNB Mall@Reds ontvang waar die dame my verseker het ek sal die volgende dag 'n oproep van haar bestuurder sal ontvang. Ek het tot vandag toe nog nie weer 'n oproep gekry nie. Is dit die uitstekede diens wat FNB vir hulle kli?nte gee? Hoe kan FNB van jou verwag om met R11 300 (as gevolg van die transaksie wat 2 keer af gegaan het) minder per maand al jou uitgawes te kan dek? ? Dit is onaanvaarbaar dat dit hulle 4 to 6 weke neem om jou geld aan jou terug te gee!!!!!

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply21 Sept 2015, 10:59
Official
Hello Yolandie21,

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.

A formal complaint has been logged on your behalf and referred to Debit Card disputes who will provide you with feedback.

The reference number is 763218.

Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)