1 reviews | Active since May 2017
Kredietkaart gekanselleer
<p>My Krediet-Kaart is skielik in middel/laat Mei eensydig deur FNB gekanselleer pas nadat ek dit ontvang het - die kredietkaartafdeling het 'n nuwe kaart uitgereik wat ek nooit ontvang het nie! Daar om verskoning gevra vir 'n stelselfout - die kaart moes nooit gekanselleer gewees het nie.<br />Na vele pogings om dit op te los - het ek het ongeveer twee weke gelede met die kredietkaartafdeling (Charlene?) sowel as Premier-afdeling gepraat en is die 29ste Mei verseker dat die kaart al reeds die 30ste Mei by die koeriers sal wees en dat hulle my dan sal bel vir aflewering. Intussen het ek Mark by Premier bankdienste gepraat - wat my verseker het dit sal teen die afgelope Maandag afgehandel wees en dat hy sal terugbel en opvolg...<br />Intussen probeer ek ****ak maar kry niks uitgerig nie!</p>
Good Day
I have logged a formal complaint on your behalf. Please accept our apologies for the disappointing experience and any inconvenience caused. We are already liaising with the relevant department to get a resolution and have this sorted out ASAP. We will be in touch as soon as the necessary investigations have been done. ***
Kind regards
Complaints Resolution
Daffnie Govender
Tel number: *** (option 1)