1 reviews | Active since Nov 2019
Kaart bestel sonder my toestemming
Laas week was my dogter by FNB in George Wes Kaap in York Straat oor haar bank kaarte wat nie werk nie. En hulle het net gesê hulle tel haar nie op die systeem op nie(bog, hulle was nie lus vir werk nie)Eergister aand 21:25 kry sy n sms wat sê haar nuwe kaart is bestel. Sy was gister terug na dieselfde bank toe en daar het die dame haar gehelp, want toe kry hulle haar op die systeem(wonderwerke bestaan nog). So tel die dame op iemand in die kaap het daai tyd van die aand die kaart bestel(sonder dat my dogter iets weet), maar toe hulle hom probeer ****ak is hy "offline" en die dame sê los dit maar hy werk in die bank so sal nie probeer ***** pleeg nie. Die kaart ks gekanseleer, net om vanoggend wakker te word met n x bedrag minder in die bank vir die kaart wat ek nie eers bestel het nie. Probeer FNB self ****ak, jy kan skaars hoor wat hulle sê en hulle verstaan nie wat jy bedoel nie.
