SJ
Stephan J

1 reviews | Active since Nov 2009

03 Oct 2016, 08:55

Inbelsentrum

<p>Goeiedag, ek het Vrydag vir 40min in 'n ry gestaan om 2 ongemagtigde debietorders terug te stuur en die agent het my belowe dit sou Saterdag 10uur terug gestuur word. Dis nou Maandag oggend en ek het vele male die tak probeer bel dan kom ek by die inbelsentrum uit, ek het nou al 3keer gebel waar die antwoord masjien sê hulle het 'n hoë aantal oproepe, nou wel ek het Vrydag-oggend 3 keer gebel en geen antwoord gekry nie en vanoggend. Ek kry nie die Nelspruit Pinnacle se direkte telefoon nommer nie en is nou so bietjie frustreerd en wil nie weer vir 40min in die ry gaan staan vir iets wat Vrydag afgehandel moes wees nie. Kan jul asseblief die ongemagtigde debietorders terug stuur, asseblief.</p>

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply03 Oct 2016, 12:27
Official

Good Day Mrs Jordaan,

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.

A formal complaint has been logged on your behalf and the reference number is ***

Regards

Complaints Resolution

Daffnie Govender

Email address: ***

Tel number: *** (option one)