HL
Hantie L

1 reviews | Active since Mar 2023

24 Mar 2023, 07:36

Hulp net wanneer hulle geld uit jou kan maak

Ek is by FNB vir omtrent 30 jaar. My eerste huis deur hulle gekoop kkoml lening gemaak af betaal we gemaak maak geld aan bankkoste en rente spandeer. As hullle uit jou kan geld maak vat die transaksie minute en dis deur en jy praat met niemand nie. Ek het oo die 15de Maart al my skuld betaal en wil net al die rekeninge gesluit he. Maar dit gebeur net nie want nou kan hulle mos we bankkoste kry en sommer rente op n oortrokke fasiliteit en n revolving fasiliteit wat wat n nul balans het. Kan dit regtig so moeilik wees om net n rek te sluit. Soos ek julle diens nodig gehad het deur die jare om my in die skuld te dompel so het ek julle diens nodig om myself uit die skuld te kry en op my ouderdom net skoon te begin. So al wat ek vra gee asb diens na al die kante toe. My private banker is fantasties maar het geen regte nie en jull kamstigge boodskap diens werkskepping om sy beste. Revolfing fasilitet nommer wat jy vir hulle moet bel nie eers die regte een nie. En wie ookal daar werk groorste klug.

0
Replies (1)
HL
Hantie L's update24 Mar 2023, 12:00
Reviewer Update
Ek het eers by julle in gesit wag nog steeds vir daai oproep