RG
Rina G
1 reviews | Active since Oct 2017
02 Dec 2019, 15:40
Huislenings
Ek is so teleurgestel asgevolg ban hulle nie werk doem moet ek nou my huis verloor swak want ek het geen heenkome so nou moet hulle vir my se waarheen
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)RG
Rina G's updateReviewer Update
02 Dec 2019, 19:32As FNB Huislenings my nie kan help is ek genoodsaak om maar na al die koerante te gaan en n prokureur te sien dat ons maar die saak in die hof uitbaklei want niemand leen jou n bedrag van vierhonderd duisend rand sonder enige versekering so FNB het daar n fout begaan en nou moet ek my huis verloor en op my ouderdom op straat sit kry julle nie skaam
RG
Rina G's update02 Dec 2019, 19:32
Reviewer Update
As FNB Huislenings my nie kan help is ek genoodsaak om maar na al die koerante te gaan en n prokureur te sien dat ons maar die saak in die hof uitbaklei want niemand leen jou n bedrag van vierhonderd duisend rand sonder enige versekering so FNB het daar n fout begaan en nou moet ek my huis verloor en op my ouderdom op straat sit kry julle nie skaam
