RG
Rina G

1 reviews | Active since Oct 2017

14 Jan 2020, 08:45

Huislenings

Ek het n email die 27/12/2019 van n Amelia du Buisson ontvang waarin sy gese het die boedel is afgehandel en dat hulle my drie maande gee om my huis te verkoop so weereens sit ek met geen oplossing want Koos Smit van FNB Bloemfontein se foute word toegesmeer en daar word niks aan gedoen want dit is mos altyd die kliente se skuld ek sal nie en gaan nie my huis verloor oor dit jammer

0
Replies (0)