RG
Rina G
1 reviews | Active since Oct 2017
04 Dec 2019, 17:56
Huislening
Ref *** Wil graag net se twee mense en Koos Smith hey my ge****ak en volgens Koos wil hy nou voorgee daar was nie versekering op die huisverband ek wil weet hoe leen n bank vir enige mens vierhonder duisend rand want nou trek Koos sy skouers op en se my huis moet verkoop word daar is gee manier want ek gaan nie my huis verloor asgevolg van FNB se nelatigheid waar dink hulle moet ek heen gaan op my oudag kry hulle nie skaam nou moet ek opstraat sit omdat hulle nie hulle werk gedoen het ek gaan nie my huis verloor ek is dieklik en dan nog dit ook ek belowe FNB ek sal koerante toe gaan en n prokureur gaan sien dan moet ons maar die saak in die hof gaan uitbaklei met my laadte bietjie krag en asem
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)RG
Rina G's updateReviewer Update
06 Dec 2019, 12:39*** wil net se het nog geen uitsluitsel van FNB Huislenings ontvang so ek is nou maar genoodsaak om koerante toe gaan en almal van FNB wat my te na gekom het se name te noem en sal glad nie iemand aanbeveel na FNB want hulle doen Bejaarde mense in
RG
Rina G's update06 Dec 2019, 12:39
Reviewer Update
*** wil net se het nog geen uitsluitsel van FNB Huislenings ontvang so ek is nou maar genoodsaak om koerante toe gaan en almal van FNB wat my te na gekom het se name te noem en sal glad nie iemand aanbeveel na FNB want hulle doen Bejaarde mense in
