1 reviews | Active since Oct 2017
Huislening
Weet julle ek het verlede jaar 2017 met FNB Huislenenings gepraat en n Dawn het toe terug gekom en seder dien sukkel ek ons het die agterstallige bedrag betaak so ek voel daar het ons ons kant gebring en ons kan nie die volle paaiement n maand betaak toe se Dawn as ons die uitstaande bedrag betaal dan kan hulle ons moontlik tegemoed kom om die paaiement te verlaag want my man kry R1800 n maand pensioen en die kinders kan ons help maar die paaiement is te hoog so toe ons gaan aansoek doen het het my man vir hulle gese dat hy Feb 2017 op pensioen gaan toe se FNB dit is geen probleem so ons probeer van ons kant af maar kry geen hulp van hulle want ons kan nie ons huis verloor want ons het geen plek om heen te gaan so groot asb dat die Here oe en Hart oopmaak vir ons probleem groot groot asb Mev Grobler
Good Day Rina Grobler,
I have logged a formal complaint on your behalf. We are already liaising with the relevant department to get a resolution and have this sorted out ASAP.
We will be in touch as soon as the necessary investigations have been done.
***
Kind regards
Complaints Resolution
Tel number: ***