HV
Hendrik V

1 reviews | Active since Oct 2009

03 Dec 2017, 08:21

Gesedeerde Polis wat moes uitbetaal het.

My bejaarde moeder het n OD fasiliteit by FNB en n polis is gesedeer as sekuriteit. Die polis se uitkeer datum was 1 Desember 2017. In Oktober 2017 het ek my ma na FNB Kollonade geneem en aan die bankier verduidelik dat ons versoek dat die polis moet uitkeer en die opbengs in my ma se tjek rekening moet inbetaal. Ons het gerder versoek dat die oortrokke fasiliteit met onmiddelike vereffening oogeskort moet word aangesien die rente vreeslik hoog is.

Die bankier het n epos gestuur aan FNB HK se sekuriteit afdeling. Ek het persoonlik die saak vele keer opgevolg sonder sukses. FNB wil nie die sessie kanseleer nie, FNB reageer nie en dit kos my ma gekd en gaie ongerief aangesiem ons n totale skuld rekonsiliasie wil doen eat in ky ma se beste helang is.

Hier is die oorspronklike epos opdrag.

good day

kindly assist client Mrs Febe Viljoen id ********** 024084 would like to release policy that she put as security for her overdraft, policy is with old mutual policy number ********** 94, the policy is due to pay out on the 1st of december, client can be contacted on ********** 795 or ********** 001.

PATETIES !!!!! ....... FNB voel bokkerol vir kliente !!!!

0
Replies (1)
HV
Hendrik V's update05 Dec 2017, 11:27
Reviewer Update
********** 795