1 reviews | Active since Jun 2012
GEEN TERUGVOER, GEEN DIENS
FNB het ons besigheidsrekeninge en ons persoonlike rekeninge (online) gesplit om een of ander rede. Ons het ingegaan bank toe (verskeie male by Waverley (1x), asook Kollonade (2x), en ons het gebel, gemail ens) sonder sukses. Dit is weke later, en nog steeds het niemand ons online profiel reggemaak nie, al het ons 2x al die mandate geteken en teruggestuur [Email Removed] 6 Maart en 10 April. Dit is vandag 23 April en nog steeds het FNB dit nie verander soos ons verskeie male gevra het nie. Die effek van die rekeninge wat gesplit is, is dat ons eBucks ook gesplit is, en dat ons die eBucks dus ook nie optimaal kan gebruik nie. Ons was ook in bank toe om die eBucks uit te sorteer, maar hulle assisteer ons glad nie - druk net 'n nommer in ons hand en s? ons moet dit self uitsorteer. Ons is kommersiele kliente, en verwag goeie diens vir die hoeveelheid bankkostes wat ons elke maand betaal aan FNB. Of moet ons oorskuif na 'n ander bank toe? Regtige patetiese diens!!!
Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.
A formal complaint has been logged on your behalf and the reference number is 672232.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.
A formal complaint has been logged on your behalf and the reference number is 672232.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
