LS
Liske S
1 reviews | Active since May 2021
08 Dec 2021, 08:40
***** on Business account
Vanoggend het ons n saak gemaak dat mense uit ons rekening vliegtuig kaartjies gekoop het "***** case"oopgemaak, asook n saak nommer gekry. ons moes die besigheid rekening toemaak, omrede geld uitgaan wie ons nie weens wat aangaan nie. Toe ek inbel word daar vir my gese dat die 7-14 dae neem om te kyk wat aangaan.
Nou wil ek weet ons het die rekening geblok hoe moet ons transaksies doen op n besigheid?????
nou maak ons hom oop dan word daar nog geld gevat????????
Dus nie die diens waarvoor ek aangevra het!!!!!!! Dus nie die terugvoering waarvan ek gevra het!!!!!
wat gaan aan met die wette in die land?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)