EM
Erika M

1 reviews | Active since Jun 2017

25 Sept 2019, 10:17

FNB WONDERPARK

Wonderpark, moes so bietjie lank wag vir diens, omdat die bank Maandag baie besig was, baie vriendelike dame het my gehelp, en gou gou was als uit gesorteer, en kry ek môre my nuwe kaart, baie dankie vir hierdie baie behulpsame dame, dit was die wag werd!

0
Replies (0)