1 reviews | Active since Apr 2016
FNB wil nie rekening sluit nie en ongemagtige debiet aftrek orders
Ek en my man is al n ruk kliente van FNB. So ruk terug na finansiele probleme is hy op debt review. FNB weier om sy bank rekening te sluit al vir die laaste 6 maande waarvan ek elke maand die bank koste moet betaal. As ek tak toe gaan, se hul vir my hul kan nie die rekening sluit nie. Van sy debiet orders word sommer by my persoonlike bank rekening afgetrek! FNB jul diens het in die laaste jaar so verswak, die beste besluit nog die jaar was om my rekening ook na n ander bank te skuif. Ek gaan ook nie my nuwe bank rekening nommer vir FNB loasn gee nie, want net nou trek hul my man se debiet orders ook by my rekening af. Ek het maande terug aansoek gedoen vir n lening, die betaal datum is die 1ste van elke maand, FNB het sommer self die datum verander na die 26ste van elke maand. My salaris wys nie altyd al nie en dan moet ek penalty fees betaal oor hul maak wat hul wil. Nou betaal ek die lening per eft en nou wys dit nogsteeds ek is agterstallig al is ek nie. Ek wag nou nog vir die terug betaling van die debiet order wat afgegaan het op my rekening wat wetlik nie mag nie.
Good Day,
I truly regret taking note of your experience; thank you for bringing this to my attention. Please accept my deepest apologies.
I have noted that complaint reference ***NF was issued for your complaint. I have referred the complaint to the relevant department and have requested that they provide assistance and to make contact with you to address your concerns.
I again apologise for any inconvenience caused.
Kind Regards,
Hello Peter Complaints
Naomi Petersen
*** (option one)