HL
Hannalie L

1 reviews | Active since Aug 2022

03 Aug 2022, 09:54

FNB Vredendal

Ek was nou by FNB Vredendal. Na 20 Min in die bank het ek eers 'n kaartjie gekry om iemand te gaan sien. Op die kaartjie het gestaan gemiddelde wag tyd 5 min. Na 10 min was daar nog steeds 3 mense voor my wat kaartjies gekry het en nog steeds wag. So toe gee ek maar my kaartjie terug en gaan werk toe.

0
Replies (1)
HL
Hannalie L's update03 Aug 2022, 12:17
Reviewer Update
Baie dankie vir die vinnige optrede.
FNB Vredendal se tak bestuurder het my ge****ak en ek het wonderlike diens en hulp van haar gekry. Dankie Liani vir jou flinke diens en hulp