1 reviews | Active since Apr 2019
Fnb uiterse swak kliënte diens
Ek is n Fnb kliënt vir meer as 10 jaar al Al my rekeninge is by hulle Besigheid, persoonlik en voertuie is by hulle finansier So ondersteun hul van alle kante
Al wat ek al nou vir laaste 6 maande probeer is om my verlore persoonlike rek se kaart te kry en hulle vee net hul boude aan my af Ons het al 4 keer aangevra daarna kom da net niks van nie As my ondersteuning dan vi hul van geen belang is nie vir watse rede ookal kan hulle met liefde hul rede somme op dieselfde blad opsit Dit spuit my om die roete te gaan om net n reaksie te verkry dis maar n laaste poging tot diens Dis baie hartseer waarheen ons land beweeg dat mens nou moet eers slegpraat voor daar n reaksie is regtig baie tragies dat banke nou ook so verval
As die nie die wesenlike uitwerking gaan hê nie sal ek maar noodgedwonge my rekeninge na n bank moet skuif wat vir mens nog n diens wil lewer
Hoop maar om n reaksie te ontvang
Mooi dag Andries Small
