1 reviews | Active since Oct 2022
FNB Swak Diens
Ons is al jare by FNB en gister het ek n boodskap gekry dat ons rekening is gevries agv van uistaande dokumentasie vir FICA. Ek ****ak toe secure chat en hulle se ek moet my man se ID en bewys van adres stuur na n seker emailadres. Dit is nou nadat ons geen waarskuwing gekry het oor enige FICA verifikasie nie. Vanoggend na 20 minute wat ek aangehou het, vertel die vrou vir my ek moet n vorm invul met 3 maande se payslips stuur na n seker emailadres toe.... ons is nou al 36 uur later en nog geen toegang tot ons bank nie. Daar is niemand wat my kan help nie en almal trek hulle skouers op. Ek is baie ongelukkig met FNB na al die jare se goeie diens. Dis regtig swak FNB. So ons moet nou maar wag tot maandag tot iemand die email lees en besluit om die block van ons rekening af te haal
