1 reviews | Active since Aug 2017

17 Dec 2020, 22:57

Fnb suck big time

Fnb wil nie nuwe kliente hê nie en ook niie bestaande kliente help nie.Wou ń nuwe rekening oopmaak by Fnb ń beeidigde ****rak gehad van die eienaar wat sê ek huur by haar en bly op die perseel.My Man wou geld belê geweier om hom te help.Sasolburg tak is aaklig.Nedbank het my gehelp sonder probleme

0
Replies (0)