TB
Trevor B

1 reviews | Active since Aug 2012

05 Aug 2016, 08:21

FNB STEEL BLY WEG

Het het 'n rekening by FNB, Hulle het my rekening gevries nadat ek dit al 5 maande het , omrede hhulle nog dokumente gesoek het .

Alle geld wat inbetaal was in daai tyd ( ek het bewyse van als ) het verdwyn nou to my rekening weer oop gemaak is .

Toe ek nou vir fnb bel toe kan hulle my nie se waar dit is nie . Net verdwyn .

Ek het hulle gevra voor die tyd ( toe rekening gevries was) gaan geld nog steeds in bank gaan en hulle het gese ja ( het 'n recording daarvan )

Ek gaan maar 'n saak teen diefstal oop maak . Wees gewaarsku teen FNB . ek gaan maar al my rekeninge toe maak

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply05 Aug 2016, 09:24
Official

Good Day

Please accept our apologies for the disappointing experience and the unnecessary concern caused.

we're already liaising with our relevant departments to get this sorted out ASAP and will be in touch as soon as the necessary investigations have been done.

The reference for your complaint 985673

Kind regards

Complaints Resolution

Daffnie Govender

Email address: **********

Tel number: ********** 404 (option one)