TL
Trudie L

1 reviews | Active since Aug 2021

14 Aug 2021, 10:43

FNB Sasolburg

FNB Sasolburg ...Lettie die wonderlikste en geduldigste persoon wat my op een **** my gehelp het .met my bank sake en Forex. Lettie is m groot aan wins vir FNB..Sy verstaan mens se situasie onder andere dat ek ver van Sasolburg woon..iets wat vir my prominent was is hoe sy haar kollegas en kliente behandel met respek. God bless

0
Replies (0)