JK
JACQUES K

1 reviews | Active since Apr 2011

01 Jul 2015, 10:28

FNB Pro-English

Dit is die t****e keer sedert 2014 dat ek FNB moet aanmaan omdat hulle my rekeninge/OTM taal oors***el na Engels - nadat ek al meer as een keer baie duidelik aan hulle gestel het dat my taalkeuse AFRIKAANS is. Nie Engels nie, maar Afrikaans.

Ek gaan nie na n FNB-tak toe gaan. in n lang ry gaan staan op n Saterdag en julle kry om my taalkeuse reg te stel nie. Die laaste keer moes ek dit doen EN n nuwe kaartjie uitneem.

Julle het dit outomaties na Engels oorges***el, julle beter dit outomaties terugs***el na my taal.

Dit voel asof julle ons wil dwing om oor te s***el na Engels - wat onregverdig is en dit grein aan diskriminasie.

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply01 Jul 2015, 11:27
Official
Hello Jacques13,

Good Day Jacques Kleinhans,

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.

A formal complaint has been logged on your behalf and the reference number is 714367.

Regards
Complaints Resolution
Amukelani Ngobeni-Chauke
Email address: ***
Tel number: *** (option one)