CD
Charlene D

1 reviews | Active since Sept 2016

15 Sept 2016, 12:23

FNB - NO SERVICE

Wag nog steeds vir my krediet kaart, al langer as n maand terug op gegradeer.

My rekening gesluit, kan geen transaksies doen nie!!!!!!!!

Oproep na oproep na FNB en Mr Deliviery , en kry geen resultate nie. dit is uiters swak, kan n kaart nie eers af gelewer kan word nie.

Oorweeg dit sterk om van bank te verander, sienend dat ek nie my rekening kan gebruik nie, kan ek net sowel n ander leweransier benader. Duidelik is FNB nie ernstig of enigsins professioneel genoeg om eers n kaart te kan lewer nie. En dan kla, n raporteer, by wie, niemand nie. Niks help nie.

Ek verwag dat die probleem vandag afgehandel sal word.

0
Replies (2)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply15 Sept 2016, 14:25
Official

Goeie Dag Linkibinki,

By FNB, beskou ons alle klagtes en kommentaar van ons kliente in 'n baie ernstige lig, en gebruik gedurig hierdie inligting om ons dienste te verbeter.

U klagte sal verwys word na die Krediet Kaart afdeling en ons sal u binnekort ****ak in verband hiermee.

Baie dankie vir u geduld in hierdie verband.

Groete

Melinda Duvenhage

CD
Charlene D's update15 Sept 2016, 18:27
Reviewer Update

Hi Melinda

Dankie vir die boodskap.

Nou wag ons verder...