RG
Rina G
1 reviews | Active since Oct 2017
04 Sept 2020, 06:31
FNB Huislenings
Ek sukkel nou al n geruime tyd dat iemand my moet help maar geen sukses het nie n inkomste net my Sassa en n klein pensioen van my oorlede man toe maak ek hulle n aanbod van R3000 n maand maar nou wil hulle die helfte van die agterstallige bedrag he en dit is R55 000 en wat ek waar moet kry en ek het geen ander heenkome so sal iemand my nie groot asb kan help hulle het my by Rossouw Prok gedagvaar en my tien dae gegee waar waar moet ek dit kry groot asb help my iemand
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)