RG
Rina G
1 reviews | Active since Oct 2017
07 Jan 2020, 08:14
FNB Huislenings
Ja en so word FNB se foute toegesmeer na al die baklei nou moet ek my huis verloor oor FNB Bloemfontein Koos Smit nie sy werk gedoen het oor n versekering nou sit ek op straat en hulle lewe gaan gelukkig voort dit is n skande op my ouderdom op straat te sit maar Glo my die Here laat dit nie ongesien
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)