RG
Rina G

1 reviews | Active since Oct 2017

26 Aug 2020, 17:56

FNB Houseloans

FNB Houseloans ek sukkel nou al n jaar en half dat FNB Huislenings my moet help en niemand is bereid om my te help nou vat hulle my huis terug verstaan geen rede het aanbod gemaak maar stel nie belang ek is teleurgestel in hulle hulp

0
Replies (0)