FNB Homeloans
Ek wil net noem dat my ongelooflik teleurgestel het. Ek het my eerste huis by hulle gekoop en en was nou besig met die t****e huis wat ek wou koop. Ek het elke maand meer as wat nodig was om te betaal oorbetaal so en het R500 of n R1000 meer betaal as wat ek moes. Toe ek nou weer aansoek doen by die banke kon fnb nie eers vir my die beste rentekoers aanbied nie. Ek is al ongelooflik lank by fnb maar sal nou al my kaarte en rekeninge skuif na n bank wat bereid wat om my by vêre n beter aanbod gemaak het. Dis baie hartseer om vir te weet jou eie bank wat jy al vir donkie jare ondersteun jou nie kan bystaan nie. My vorige huis het ek maar 10.35% rente betaal en nou met die t****e huis wat ek besig is om te koop gee hulle my n rentekoers van 11.09%. Hoekom ondersteun n mens n bank as die bank jou nie eers wil bystaan nie. Uiters uiters swak. Al my rekeninge by FNB sal gestop word en na die bank toe gevat word was bereid was om my n baie beter aanbod te maak. Regtig pateties en baie baie teleurgesteld en moet ook net noem dat ek n baie goeie krediet rekord het het ek nih nooit nie een van my rekenings nie betaal het nie. Tata Fnb. As dit is hoe julle julle klieente behandel dan van ek maar alles oor na n bank wat my ondersteun....
Good Day Gerhard Gouws ,
Thank you for bringing this to our attention.
We acknowledge your complaint.
It has been routed to FNB Homeloans to investigate and provide resolution.
Feedback will be provided shortly.
I do apologise for any inconvenience caused.
***
Regards,
Client Experience Team
Email address: ***
Tel number: ***
Good Day Gerhard Gouws ,
Thank you for bringing this to our attention.
We acknowledge your complaint.
It has been routed to FNB Homeloans to investigate and provide resolution.
Feedback will be provided shortly.
I do apologise for any inconvenience caused.
***
Regards,
Client Experience Team
Email address: ***
Tel number: ***
