HcyhmU
How can you help me Unexceptable

1 reviews | Active since Feb 2019

04 Sept 2019, 14:56

FNB HOME LONE - UITERSTE SWAK DIENS

Dit is onaanvaarbaar om vir gekke gehou te word. 4 Maande gelede het ek aansoek gesien vir n 2 de verband op my huis vir R15000. Huis waarde R1.3 Ek is nie agterstallig op my rek nie. Uitstaande bedrag R371.000. Alle dokument was deur gestuur. Daar was toe net een dokument uitstaande. Daar was deur Elaine van der Venter aangevra vir n WATER TAX CERTIFICATE. EK HET NOU WEER AANSOEK GEDOEN NOU WORD DAAR VIR ANDER DOKUMENTE GEVRA !!!!!!!!!!! Op nuwe aansoek is daar geen plek waar uitgawes aangeteken moet word nie. Dit was 4 maande aan haar gestuur. Verdomd !!!!! Alles is deur gestuur. FNB julle maak n gek van my. Ek werk. Ek kan nie heeltyd rondhardloop vir dokumente nie. FNB ek verwag n antwoord by einde van dag. Dit is onaanvaarbaar. UITERSTE SWAK DIENS. Is julle bevoegd om aansoeke te doen??? Hierdie is vir my die swakste ondervinding. Ek oorweeg dit baie sterk om oor te gaan na Standard Bank.

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply05 Sept 2019, 08:32
Official
Good day Vanessa Deyzel,

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused. 

A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will investigate and provide you with feedback. 

The reference number is ***NF. 

Regards,
 
Hello Peter Complaints Team 

***