MP
Manie P

1 reviews | Active since Jan 2021

13 Jan 2021, 22:52

FNB (First National Bank) service consultants

Dit is bekommerd dat wanneer jy 'n oproep van die diens konsultant kry en die foon gaan twee of drie keer dood die aanname gemaak word jy wil nie ****ak maak nie, nog meer as jy elke week 'n oproep kry en die trant is dieselfde. Vir die finansiële instansies is covid-19 verby en nou moet jy opdok terwyl vir bykans 1 jaar se verlies aan inkomste nou eers inskop en die ekonomie nog nie eens begin draai het nie en by geleentheid probeer om die rekening te koppel van ‘n ABSA of die FNB eft te vereffen en die diens konsultant jou nie mag help wees verskeie rede en so hoogs geheim dat jy later genoodsaak is om maar dit by die kitsbank in te betaal. Verstaan die dilemma en covid-19 was op ons geforseer deur regerings besluit, nou die oorgee aan regslui omdat jy nie kan presteer nie?, Daar moet meer ruimte geskep word met die wete covid-19 sal met ons wees lank na die uitgesterf het, maar ons gaan oorwin!!!!

0
Replies (0)