CP
Cellestine P
1 reviews | Active since Dec 2019
01 Dec 2019, 18:58
Fnb connect
Hi ek het n fnb connect ****rak en elke maand kry ek 25 voice min en 600 mb en dan 25smse en dan die 15de kry ek die helfde van my maandlikse voice min en data en smse vir my easy account en ekt verlede maand dit nie gekry nie en vandag het ek 25 voice min gekry en 600mb data en niks smse vir die maand nie... Ek betaal elke maand my rekening maar kry nie my data en goed soos ek moet nie en my smse verval al gebruik ek nie dit hele mal kla nie my man sin bou op ek voel ek betaal vir goed wat ek nie meer kry nie en wat weg val
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)